Skakels
Franschhoek toerisme
Webblad van die plaaslike toerismekantoor
’n Alternatiewe webblad oor Franschhoek – met goeie foto’s en baie advertensies – kan gerus ook besoek word.
Aktiwiteite in en rondom Stellenbosch asook Franschhoek.
Ons plaas ook graag skakels na besighede van ons eie lidmate. Lidmate kan die Kerkkantoor kontak om te vra dat hulle gelys word.
Verblyf
Goederust Cottages vir ’n heerlike plaasverblyf. Kontak Ansa Pepler by 021-876-3687.
Happy Valley Lodge. Besoek die webwerf om ’n idee van die besondere omgewing te kry. Willie of Glenys Huggett kan by 021-876-2490 geskakel word.
Sep se plek. Vir ’n heerlike privaat wegbreek – net buite Franschhoek – is “Sep se plek” die ideale tuiste. Hier is drie huisies langs die Franschhoekrivier op die plaas La Dauphine. Bel sommer nou vir oom Simon Malherbe by 083-459-9534.
Heuwelsig Plaashuis bied 'n ruim selfsorg villa met 'n ongelooflike uitsig oor die Franschhoekvallei. Swembad, buite onthaal area, drie slaapkamers (elkeen met sy eie badkamer) en nog baie meer. Net 5 km voor Franschhoek. Skakel Corné Malherbe by 082-959-5836.