Wat n heerlike oggend van lof en aanbidding by VGK Franschhoek. Dit was heerlik om weer saam diens te hou. Peet het n pragtige boodskap oor gasvryheid gebring. Mag ons voortbou op hierdie saamwees. Shaun en sy gemeente wil ons bedank vir die hartlikheid waarmee hulle ons ontvang het. Ons voel al tuis by julle!!
September 01
Sondag hou ons weer 'n gesamentlike diens by die VGK Gemeente Franschhoek. Dit is Lente dag, so kom ons gaan loof en prys die Here saam met ons bure vir die nuwe seisoen. Die diens begin half tien, maar kom vroeg om sitplek te kry. Hoop ons sien jou daar.
August 30
Kom skenk bloed vandag van 13:00 tot 19:00 in die kerksaal.
August 27
soundcloud.com
August 26
Almal word uitgenooi na hierdie kursus by Toringkerk. Hulle reel selfs vir kinderoppassers.
Werklik 'n verrykende ervaring wat ons vir almal toewens!
Kontak die kerkkantoor om jou plek te verseker
ππ½ππΎππ»
August 21
Ek will graag Ε telfoon no kry van julle Dominee. Ek will graag my huweliksbeloftes met my vrou van 27 jaar hernu. Ons was daar op vakansie en is mal oor julle kerk.
Goeie dag Lourens,
Kontak gerus ons kerkkantoor by 021 8762431 om reelings te tref.
Groete