Accomodation@Le Manse

Le Manse is ‘n selfsorg blyplek aan ‘n bestaande huis in die hart van Franschhoek.

Die woonstel is sentraal geleë en stapafstand van die restaurante en winkels in die Hoofstraat.
Daar is ‘n ruim slaapkamer, klein kombuis en ‘n binnehof net buite die woonstel. Die woonstel het ook Dstv en Wi Fi.

Kontak ons vir besprekings en inligting.

 

Le Manse is a self catering flat for two people attached to a house in the heart of Franschhoek.

It is walking distance from the centre of town. The self catering flat has a spacious bedroom, small kitchen and a courtyard outside the apartment. Dstv and wi fi is also included.

All the shops and restaurants in the Main street is walking distance from the apartment.

 

Please contact us for rates and bookings

IMG_0547 IMG_0548 IMG_0555 IMG_0585 IMG_0599

 

Van ons Facebook blad

  • Wat n heerlike oggend van lof en aanbidding by VGK Franschhoek. Dit was heerlik om weer saam diens te hou. Peet het n pragtige boodskap oor gasvryheid gebring. Mag ons voortbou op hierdie saamwees. Shaun en sy gemeente wil ons bedank vir die hartlikheid waarmee hulle ons ontvang het. Ons voel al tuis by julle!!

    September 01

  • Sondag hou ons weer 'n gesamentlike diens by die VGK Gemeente Franschhoek. Dit is Lente dag, so kom ons gaan loof en prys die Here saam met ons bure vir die nuwe seisoen. Die diens begin half tien, maar kom vroeg om sitplek te kry. Hoop ons sien jou daar.

    August 30

  • Kom skenk bloed vandag van 13:00 tot 19:00 in die kerksaal.

    August 27

  • August 26

  • Almal word uitgenooi na hierdie kursus by Toringkerk. Hulle reel selfs vir kinderoppassers.

    August 21

Kalender

January 2020
Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Sunday
December 30, 2019 December 31, 2019 January 1, 2020 January 2, 2020 January 3, 2020 January 4, 2020 January 5, 2020
January 6, 2020 January 7, 2020 January 8, 2020 January 9, 2020 January 10, 2020 January 11, 2020 January 12, 2020
January 13, 2020 January 14, 2020 January 15, 2020 January 16, 2020 January 17, 2020 January 18, 2020 January 19, 2020
January 20, 2020 January 21, 2020 January 22, 2020 January 23, 2020 January 24, 2020 January 25, 2020 January 26, 2020
January 27, 2020 January 28, 2020 January 29, 2020 January 30, 2020 January 31, 2020 February 1, 2020 February 2, 2020

Archives

wordpress stats plugin