Wat n heerlike oggend van lof en aanbidding by VGK Franschhoek. Dit was heerlik om weer saam diens te hou. Peet het n pragtige boodskap oor gasvryheid gebring. Mag ons voortbou op hierdie saamwees. Shaun en sy gemeente wil ons bedank vir die hartlikheid waarmee hulle ons ontvang het. Ons voel al tuis by julle!!
September 01
Sondag hou ons weer 'n gesamentlike diens by die VGK Gemeente Franschhoek. Dit is Lente dag, so kom ons gaan loof en prys die Here saam met ons bure vir die nuwe seisoen. Die diens begin half tien, maar kom vroeg om sitplek te kry. Hoop ons sien jou daar.
August 30
Kom skenk bloed vandag van 13:00 tot 19:00 in die kerksaal.