Queen Sophia Uitreik

‘n Span van ons kerk was op ‘n uitreik na Queen Sophia in Namibie.

Baie dankie vir al julle harde werk. Ons weet julle het baie harte bly gemaak deur die projekte wat julle gedoen het en ook die skenkings wat julle saamgeneem het.

Mag julle in die dae wat kom die seën van die Here ontvang en sien op die werk wat julle gedoen het en mag die Here die saad wat julle gesaai het laat groei tot eer en verheerliking van Sy Koninkryk.

 

Welkom By Queen Sophia

Welkom By Queen Sophia

Picture3

Dit is hoe die kerk gelyk het toe ons daar aankom

Picture6

Kyk net hoe mooi lyk die kerk toe ons klaar is.

Picture7

Die span voor die kerk hulle klaar is.

Picture15

Verskuilde talente…

Picture11

Die vrouens by Queen Sophia leer brei

Picture8

Die skool kry skryfbehoeftes

Picture2  Picture4 Picture9 Picture10 Picture12 Picture13 Picture14 Picture16

Baie dankie vir almal wat op ‘n  manier die uitreik na Queen Sofia  ondersteun het.
Groete

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Van ons Facebook blad

Kalender

May 2019
Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Sunday
April 29, 2019 April 30, 2019 May 1, 2019 May 2, 2019 May 3, 2019 May 4, 2019 May 5, 2019
May 6, 2019 May 7, 2019 May 8, 2019 May 9, 2019 May 10, 2019 May 11, 2019 May 12, 2019
May 13, 2019 May 14, 2019 May 15, 2019 May 16, 2019 May 17, 2019 May 18, 2019 May 19, 2019
May 20, 2019 May 21, 2019 May 22, 2019 May 23, 2019 May 24, 2019 May 25, 2019 May 26, 2019
May 27, 2019 May 28, 2019 May 29, 2019 May 30, 2019 May 31, 2019 June 1, 2019 June 2, 2019

Archives

wordpress stats plugin