Category: Algemeen

Ryker, ongelukkiger…?!

deur Stephan Joubert “As ons wêreld so welvarend is, hoekom is ons dan nie gelukkig nie?” Dis ‘n vraag wat ‘n filosoof iewers gevra het wat my steeds bybly. Hy sê ook dat diegene wie se lewenstandaard toeneem se geluk nooit in dieselfde mate toeneem nie. G’n wonder nie dat ‘n meningspeiling wat deur die bekende Time Magazine ’n paar …Read more »

Gebruik jou tyd beter

– deur Stephan Joubert – ekerk Ek lees iewers dat as jy 70 jaar oud word, dan sou jy jou lewensjare as volg gebruik het: 23 jaar lank geslaap 14 jaar gewerk 8 jaar voor die TV 6 jaar geëet 4 jaar op reis 4 jaar in gesprekke 1 jaar gewy aan leeswerk. O ja, as jy elke Sondag kerk toe gegaan …Read more »

 Table Mountain Challenge Prayer event

Die Belydenis van Belhar

  Die Belydenis van Belhar   Agtergrond Die Belydenis van Belhar (B Belhar) is in 1982 in konsepvorm deur die Sinode van die Ned geref Sendingkerk (NGSK) goedgekeur en in 1986 in finale vorm as belydenisskrif van die kerk aanvaar.   Die agtergrond vir die B Belhar lê in sterk besluite teen die Nasionale Party regering se beleid van apartheid, …Read more »

Queen Sophia Uitreik

‘n Span van ons kerk was op ‘n uitreik na Queen Sophia in Namibie. Baie dankie vir al julle harde werk. Ons weet julle het baie harte bly gemaak deur die projekte wat julle gedoen het en ook die skenkings wat julle saamgeneem het. Mag julle in die dae wat kom die seën van die Here ontvang en sien op die werk wat julle …Read more »

Hemelvaart

Vandag is Hemelvaartdag. ‘n Besondere dag in die geskiedenis van die Christendom. ‘n Dag van hoop vir dié wat onwrikbaar glo. ‘n Aanstoot vir die ongelowige. ‘n Dag wat vra dat ons God op Sy Woord moet neem. Glo jy werklik dat die Hemelvaart plaasgevind het? Kan jy onvoorwaardelik aanvaar dat dit werklik gebeur het? Luk 24:44-53 Daarna sê Hy …Read more »

Raak bekend daar waar dit regtig saakmaak

Raak bekend daar waar dit regtig saakmaak deur Stephan Joubert (eKerk) Lyk my, elke tweede Facebook bladsy of Youtube video handel deesdae oor indiwidue wat voor aankomende treine verbyhardloop, oor geboue probeer spring met motorfietse, en wat nog alles. Mense vang die vreemdste dinge aan en plaas dit op sosiale media. Daarom verbaas dit my nie dat ’n onlangse studie …Read more »

Program vir die week

Woendag 16 April 19:00 Omgeegroepe Biduur Trinity Kerk  Donderdag 17 April  19:00 Laaste Avondmaal Nagmaal   Vrydag 18 April Goeie Vrydag 7:30 Optog van die kruis.  Begin en eindig by  Lords Acre 12:00 Diens: Trinity Kerk   Sondag 20 April Paasfees 07:00 Paaswaak – NGK Tuin 09:30 Erediens – Ds Peet Bester Kollekte: Jeug Wyk C Marian Robertson Madeleine Victor 10:00 Nagmaal …Read more »

Paasfees 2014

Paasfees 2014 Die volgende dienste vind plaas: Woensdag 16 April: 19:00 Prayer Service, Biduur Plek: Trinity Church. Donderdag 17 April 19:00 NGK Laaste Avondmaal Nagmaal Last Supper Communion Plek: NG Kerk “Es ist vollbracht,” uit Bach se  Johannes-Passie (1723) uitgevoer deur  Minette du Toit-Pearce (alt), Dalena Roux (tjello) en  Felicity Grové (orrel). Goeie Vrydag 18  April 8:00 Optog van die …Read more »

PALM-SONDAG tot PAAS-SONDAG

PALM-SONDAG tot PAAS-SONDAG Tussen hierdie twee Sondae strek die Groot Lydensweek moeisaam uit. Ons herdenk die diepte van Jesus se lyding, maar, gelukkig … en genadiglik, kom die son oor Paassondag op en kan ons met verstom-ming die lewende teenwoordigheid van God vier met dieselfde krag wat Jesus Christus uit die dood opgewek het (Ef 1:19).

Van ons Facebook blad

  • Wat n heerlike oggend van lof en aanbidding by VGK Franschhoek. Dit was heerlik om weer saam diens te hou. Peet het n pragtige boodskap oor gasvryheid gebring. Mag ons voortbou op hierdie saamwees. Shaun en sy gemeente wil ons bedank vir die hartlikheid waarmee hulle ons ontvang het. Ons voel al tuis by julle!!

    September 01

  • Sondag hou ons weer 'n gesamentlike diens by die VGK Gemeente Franschhoek. Dit is Lente dag, so kom ons gaan loof en prys die Here saam met ons bure vir die nuwe seisoen. Die diens begin half tien, maar kom vroeg om sitplek te kry. Hoop ons sien jou daar.

    August 30

  • Kom skenk bloed vandag van 13:00 tot 19:00 in die kerksaal.

    August 27

  • August 26

  • Almal word uitgenooi na hierdie kursus by Toringkerk. Hulle reel selfs vir kinderoppassers.

    August 21

Kalender

November 2019
Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Sunday
October 28, 2019 October 29, 2019 October 30, 2019 October 31, 2019 November 1, 2019 November 2, 2019 November 3, 2019
November 4, 2019 November 5, 2019 November 6, 2019 November 7, 2019 November 8, 2019 November 9, 2019 November 10, 2019
November 11, 2019 November 12, 2019 November 13, 2019 November 14, 2019 November 15, 2019 November 16, 2019 November 17, 2019
November 18, 2019 November 19, 2019 November 20, 2019 November 21, 2019 November 22, 2019 November 23, 2019 November 24, 2019
November 25, 2019 November 26, 2019 November 27, 2019 November 28, 2019 November 29, 2019 November 30, 2019 December 1, 2019

Archives

wordpress stats plugin